Maskew Miller Learning
HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL
HAT
HAT woordeboek

Koop uitstekende materiaal, besoek ons winkel

Vandag se woord

Vandag se woord
Koop uitstekende materiaal, besoek ons winkel

veer·krag  selfstandige naamwoord | veerkragte

1 [fisika] weerstandsvermoë van ’n veerblad of veer, wat wanneer dit uitgerek word, telkens na sy oorspronklike vorm of posisie terugkeer; elastisiteit.


2 [figuurlik] die vermoë om ná spanning, teëspoed, of ’n uitdagende of traumatiese ervaring te herstel en weer normaal te funksioneer; wilskrag: veerkrag hê • die veerkrag van ’n jong partyleier • jou veerkrag verloor.